Huisgenoot Skouspel 2012 - Sun City
|
event information
Event Type: Music, Afrikaans
Huisgenoot-Skouspel is Suid-Afrika se grootste Afrikaanse musiekkonsert en vanjaar `n samekoms van 50 sangers op een verhoog. Dis `n fees van treffers met `n rits bekendes: van Manie Jackson, Kurt Darren, Gerhard Steyn en Snotkop tot Andriette, Karen Zoid, Laurika Rauch en die Flooze. Die aanbieders is Lizz Meiring en Riaan Cruywagen. Dis die grootste Skouspel nog!
|
Ticket price
R280 - R620 |
Start time
14h00 |
|
|
|
Subscriber
1 hour prior
+- 3 h 30 min