13 Jul 12 - 14 Jul 12
Jak de Priester vier sy 10 jaar in …
Delivery options available: Print at home
festival
Part of the Vryfees 2012 festival
On Stage
|
Afri…
book
info
Jak de Priester vier sy 10 jaar in die musiekbedryf met die konsert. Hy doen dit met `n lieflike produksie wat die reis van die liedjieskrywer vasvang. Sally Williams nougat, Binnelanders, Groen mamba en soveel nuwe liedjies en ondervindings wat die lewe in Suid- Afrika in musiek omsit. Tien jaar la…
|
12 Jul 12 - 13 Jul 12
Almal weet van bollemakiesie slaan,…
Delivery options available: Print at home
festival
Part of the Vryfees 2012 festival
On Stage
|
Come…
book
info
Almal weet van bollemakiesie slaan, maar wat is `n "holmakiesie"? Doen `n mens dit of kyk `n mens dit of eet `n mens dit? Marion Holm en Chris Vorster span weer saam om `n teks te skep wat oud en jonk sal laat giggel, goed voel en laat dink. "Holmakiesie"? miskien kan jy dit ook doen ? wie weet . . …
|
11 Jul 12 - 14 Jul 12
Tussen rap, joga en whisky waai die…
Delivery options available: Print at home
festival
Part of the Vryfees 2012 festival
On Stage
|
Come…
book
info
Tussen rap, joga en whisky waai die maskers. Drie jarelange vriendinne blaas stoom af, herlaai en vat mekaar aan. Hulle is uiteenlopend, eksentriek, dapper en boonop vies. Hul saamwees bewapen hulle om mans, kinders, ouderdom, karwagte, thongs, siekte en kopdokters vierkantig in die oe te kyk. Die g…
|
10 Jul 12 - 12 Jul 12
`n Klop. Die deur word oopgemaak. D…
Delivery options available: Print at home
festival
Part of the Vryfees 2012 festival
On Stage
|
Dram…
book
info
`n Klop. Die deur word oopgemaak. Daar is `n vrou by die deur. Die man herken haar nie. Sy het gekom om hom te herinner aan `n belofte wat hy 24 jaar vantevore gemaak het: om haar ewig lief te he. Wat volg, is `n vurige verhaal vol humor en kinkels wat mettertyd uitkring tot `n volbloed-tragedie.
|
10 Nov 12
Free State Symphony Orchestra`s 201…
|
11 Jul 12 - 12 Jul 12
Dis sekerlik net elke skrikkeljaar …
Delivery options available: Print at home
festival
Part of the Vryfees 2012 festival
On Stage
|
Come…
book
info
Dis sekerlik net elke skrikkeljaar dat jy Tobie Cronje, Lizz Meiring, Melt Sieberhagen, Karen Wessels en Hannes Brummer saam op een verhoog sal sien. Elkeen van die vyf kry `n beurt as solo-komediant met twee sketse en `n gedeelte "stand-up". `n Komedieskouspel wat beloof om die lagspiere oortyd te …
|
12 Jul 12
Mrs Evita Bezuidenhout, Kidi Amin, …
Delivery options available: Print at home
festival
Part of the Vryfees 2012 festival
On Stage
|
Come…
book
info
Mrs Evita Bezuidenhout, Kidi Amin, Pik Botha, Nowell Fine, Mrs Petersen, the old Krokodil, Madiba and the dancing DA are coming to the rescue! In a time of depression, recession, fear and anger, what is better and more healing than a good laugh at the expense of those who depress, recess, frighten a…
|
31 May 12
Steinway Artist, and Gold Medallist…
Delivery options available: Print at home
Music
|
Clas…
book
info
Steinway Artist, and Gold Medallist of the 2008 New Orleans International Piano Competition, Spencer Myer is garnering stellar audience and critical acclaim from around the globe, rapidly establishing himself as one of the most outstanding pianists of his generation
|
08 Jun 12 - 22 Jul 12
Na twee uitverkoopte Staatsteater s…
Not available
book
info
Na twee uitverkoopte Staatsteater seisoene is Ons Vir Jou uiteindelik in Bloemfontein, vir slegs 11 vertonings.
Deon Oppperman en Sean Else se Boereoorlog musiekspel, Ons Vir Jou, is in 2008 vir die eerste keer aangebied in die Staatsteater en het in 2009 teruggekeer, op publieke aanvraag. Altes…
|
12 Jul 12 - 13 Jul 12
Willy Russel (Shirley Valentyn) se …
Delivery options available: Print at home
festival
Part of the Vryfees 2012 festival
On Stage
|
Come…
book
info
Willy Russel (Shirley Valentyn) se Educating Rita vind `n tuiste in Afrikaans! Grieta wou haar lewe lank gaan studeer (want sy wil ALLES weet), maar nou is sy 29, getroud en `n haarkapper. Sy doen aansoek vir die University for Allprojek en so land sy by Frans wat verlief is op woorde, wereldromans …
|
12 Jul 12 - 15 Jul 12
Wanneer die kunssinnige Mirte en di…
festival
Part of the Vryfees 2012 festival
On Stage
|
Dram…
book
info
Wanneer die kunssinnige Mirte en die ambisieuse Bea huis oppak, besef hulle daar is baie "huisraad" wat nie in bokse pas nie. En soos die laaste bokse gepak word, word krake in die verhouding bespeur waarvan die kleeflint nie meer so lekker sit nie. En die vraag kom op: Hoort hierdie twee omgee-mens…
|
07 Jul 12
Vodacom SupeRugby 2012
festival
Part of the SupeRugby 2012 festival
Not available
book
info
Vodacom SupeRugby 2012
|
26 May 12
Vodacom SupeRugby 2012
|
26 May 12
Womens conference encompassing ever…
Lifestyle
|
Religion
book
info
Womens conference encompassing every female in the church, inside and outside CRC, with the aim to build every women of every age
|
11 Jul 12 - 13 Jul 12
n Spannende politieke riller wat di…
festival
Part of the Vryfees 2012 festival
On Stage
|
Dram…
book
info
n Spannende politieke riller wat die uitdaging van diep morele en politieke kwessies aandurf waarvoor geen antwoorde gereed is, en sekerlik nie maklikes nie. In `n merkwaardige situasie waarin die lewe die kuns naboots, sou die gebeure wat in die stuk geskets word werklike drama in al die Suid-Afrik…
|
05 Oct 12
Conference with top class speakers …
Lifestyle
|
...more Li…
book
info
Conference with top class speakers from around the world with the purpose to commission, educate and equip our leaders and youth
Although the system only reflects the date 5 October, the conference starts at 19h00 on Tuesday 2 October and ends on Friday 5 October. Tickets are valid for all 4 day…
|
24 May 12 - 25 May 12
Three friends starting a business t…
Delivery options available: Print at home
On Stage
|
Come…
book
info
Three friends starting a business together and the woman in their lives - Sipho believes he is cursed and out of luck with woman. Junior is frightened to commit and Jeff is in love. This is a tasty romantic comedy with a dash of spicy drama
|
11 Jul 12 - 13 Jul 12
Winter,1936. Die wind huil. Die sir…
Delivery options available: Print at home
festival
Part of the Vryfees 2012 festival
On Stage
|
Dram…
book
info
Winter,1936. Die wind huil. Die sirkus is op die dorp. `n Calvinistiese ma, haar jong dogter en `n oujongnooi om `n kombuistafel. Gaan daar weer die jaar `n jong meisie verdwyn? `n Klop aan die deur. `n Blinde konstabel. Sal hy hulle kan beskerm teen die boosheid van die nag?
Mis is `n drama van d…
|