highlighted events

All Events • Pretoria • Anytime
Daniel Mannekonferensie
Daniel Mannekonferensie

09 Sep 12

Die jaarlikse nasionale Daniel Mann…

Music | Gospel

book info
Die jaarlikse nasionale Daniel Mannekonferensie vind plaas vanaf 7 tot 9 September by Moreletapark Gemeente. By hierdie jaarlikse hoogtepunt vir elke man is David Kinnaman, `n gesogte spreker reg oor die wereld en President van die Barna Foundation, onder andere een van die sprekers. Hierdie jaar se…
JHB Philharmonic Orchestra - 2nd Season
JHB Philharmonic Orchestra - 2nd Seaso…

24 May 12 - 14 Jun 12

The Johannesburg Philharmonic Orche…

Music | Classic An…

book info
The Johannesburg Philharmonic Orchestra offer classical performances throughout the year that are simply magnificent every time. Linder Auditorium ONLY: Pre-concert talks take place from 19h15, performances start at 20h00.
Groet die Grotoupa
Groet die Grotoupa

11 Jul 12 - 14 Jul 12

Gedink jy`t die laaste gesien van d…

Delivery options available:
Print at home

On Stage | Afri…

book info
Gedink jy`t die laaste gesien van die skreeusnaakse Grot-familie? Dink weer. Die patriarg van die spulletjie het nog nie sy se gese nie. GROET DIE GROTOUPA is `n uit die maag uit lag, astrante en lekker aweregse blik op ouer mense. Veral ouer mans. Moenie dink jou dierbare oupa is so sedig soos…
Liewe Heksie
Liewe Heksie

11 Jul 12 - 14 Jul 12

Oud en jonk kan regskuif vir twee v…

On Stage | Children's…

book info
Oud en jonk kan regskuif vir twee verhale uit Blommeland. In Liewe Heksie en die Tuppels is Karel Kat baie beswaard, want sy mense familie wil ontslae raak van hom. Heksie en Blommie gaan help, maar Heksie veroorsaak groot drama wanneer sy besluit om net so rukkie in Karel se nuwe kar te sit en te…
My Vrou se Man se Vrou
My Vrou se Man se Vrou

30 May 12 - 05 Oct 12

Danksy Lefra Produksies is Suid-Afr…

On Stage | Comedy

book info
Danksy Lefra Produksies is Suid-Afrika se gunsteling-klug in 2012 terug op die planke! Peet van Rensburg se Afrikaanse vertaling van Ray Cooney se weghol-treffer, `My Vrou se Man se Vrou` toer vanjaar regoor die land. Die oorspronklike stuk, `Run for your Wife`, hou die rekord vir die langs-lopende …
Jak de Priester - Van Nougat tot nou
Jak de Priester - Van Nougat tot nou

25 May 12

Jak de Priester vier sy 10 jaar in …

Delivery options available:
Print at home

On Stage | Afri…

book info
Jak de Priester vier sy 10 jaar in die musiekbedryf met die konsert. Hy doen dit met `n lieflike produksie wat die reis van die liedjieskrywer vasvang. Sally Williams nougat, Binnelanders, Groen mamba en soveel nuwe liedjies en ondervindings wat die lewe in Suid- Afrika in musiek omsit. Tien jaar la…
Friends of the Rail`s - Cullinan
Friends of the Rail`s - Cullinan

17 Jun 12 - 16 Dec 12

Take the train to Cullinan and enjo…

festival
Part of the Friends Of The Rail Festival Train Trips festival

Lifestyle | Fami…

book info
Take the train to Cullinan and enjoy the day this small mining town and do a mine tour or visit some of the craft shops and museums. Braaifires are provided with every trip, but you are also welcome to have lunch at one of the restaurants. Contact FOTR-082 098 6186 or sales@friendsofthera. or visit…
Kevin Perkins aka Mike Naicker
Kevin Perkins aka Mike Naicker

29 Jun 12 - 27 Oct 12

Kevin Perkins aka Mike Naicker is b…

Delivery options available:
Print at home

On Stage | Come…

book info
Kevin Perkins aka Mike Naicker is back for some side splitting comedy. Kevin has established himself as a world class comedy act and has a fan base on 3 continents to prove it. Returning for another successful show series, this will be, as always, a night of unforgettable comedy not to be missed. Sh…
Ons Vir Jou
Ons Vir Jou

08 Jun 12 - 22 Jul 12

Na twee uitverkoopte Staatsteater s…

Not available

book info
Na twee uitverkoopte Staatsteater seisoene is Ons Vir Jou uiteindelik in Bloemfontein, vir slegs 11 vertonings. Deon Oppperman en Sean Else se Boereoorlog musiekspel, Ons Vir Jou, is in 2008 vir die eerste keer aangebied in die Staatsteater en het in 2009 teruggekeer, op publieke aanvraag. Altes…
Park & Ride to Coca Cola Park Stadium
Park & Ride to Coca Cola Park Stadium

16 Jun 12

Park & Ride facilities for the Spri…

Sport | Rugby

book info
Park & Ride facilities for the Springboks vs England Test Match at Coca Cola Park. Take your Computicket ticket to indicated area. From there you will receive armbands and be directed to the buses. Buses depart from 14:30. The FINAL buses will leave Park and Ride facilities NO LATER than 15:15. T…
Mega Gospel
Mega Gospel

23 Jun 12

MegaGospel is a series of live gosp…

Delivery options available:
Print at home

Music | Gosp…

book info
MegaGospel is a series of live gospel music concerts, formed as an initiative to identify and expose local music talent. This is the fourth installment in these series of concerts and will feature the following four artists: Bongi and Collin (SAMA Award winners), Intense (Crown Gospel Award winners)…
Eric Clapton Tribute Show
Eric Clapton Tribute Show

31 May 12

Produced by singer / songwriter Pet…

Music | ...more Mu…

book info
Produced by singer/songwriter Peter Hoven and Natalie Chapman, this excellent production promises a night of pure Clapton pleasure in a venue to suit the occasion! The show not only exposes the amazing talent of Mr Clapton, but also tells the stiries behind the music!
Success Summit
Success Summit

27 Jul 12 - 31 Aug 12

Designed for professional businessm…

Not available

book info
Designed for professional businessmen and women who seek to increase their businesses
Pedro Kruger - 11.3.71
Pedro Kruger - 11.3.71

01 Jun 12

Met Pedro se gunsteling - oorspronk…

Music | ...more Mu…

book info
Met Pedro se gunsteling - oorspronklike - liedjies uit sy pen, sowel as stories wat wissel van die komiese tot by die hartroerende ( geskryf deur Hennie van Greunen), is 11.3.71 `n vertoning wat al die fasette van die talentvolle kunstenaar bymekaar bring. Pas terug van KKNK waar dit vir vol sal…
Refamosa Present Alfa Gospel Festival
Refamosa Present Alfa Gospel Festival

16 Jun 12

Celebration of June 16 Youth Day in…

Not available

book info
Celebration of June 16 Youth Day in commemoration of remembrance of our young heroes who fought for the uberation of our country. Bringing on board known and unknown Gospel artist and the families of those who lost their loved ones.
Imperial Russian Ballet
Imperial Russian Ballet

26 Jun 12 - 13 Jul 12

Following their 2011 sell-out seaso…

Delivery options available:
Print at home

On Stage | Ball…

book info
Following their 2011 sell-out season of The Nutcracker by PI Tchaikovsky, The Imperial Russian Ballet returns to SA. This company was founded in April 1994 on the initiative of the legendary Russian ballerina Maija Plisetzkaya. The company was named after the Imperial Russian Ballet in honour of fo…
Speel Rocco en Lizz
Speel Rocco en Lizz

25 Jul 12 - 28 Jul 12

Speel is n eertse op die wereldverh…

Delivery options available:
Print at home

On Stage | ...m…

book info
Speel is n eertse op die wereldverhoog. Speel is n Rare, sprokie vir grootmense. Toneel en musiek word vermeng tot n nuwe Teatertaal. Lizz Meiring en Rocco de Villiers span saam om die verhaal te vertel van 2 eksentrieke karakters-Belgiese vrou en Italiaanse Pianis. Hierdie splinternuwe en oorspronk…
Voor ek Vergeet-Amanda + Hannes
Voor ek Vergeet-Amanda + Hannes

20 Jul 12 - 21 Jul 12

"As herinneringe verdwyn, bly die l…

Delivery options available:
Print at home

On Stage | Afri…

book info
"As herinneringe verdwyn, bly die liefde tussen ma en seun die enigste onthou", - VOOR EK VERGEET .Voor ek vergeet is `n reistog van geloof, hoop en liefde wat ma en seun saam aanpak. Die stuk is deurvleg met verrassende elemente wat die gehoor die heeltyd laat wonder oor so baie dinge. Voor ek ve…

PACKAGES



Computicket - The ticket you can trust

Call us on 0861 915 8000 (charged at 65c per minute). Technical Support on 011 340 8000 (standard rates apply).
FIND
view