highlighted events

All Events • Free State • Anytime
Ou Blare @ Vryfees 2012
Ou Blare @ Vryfees 2012

11 Jul 12 - 14 Jul 12

Tussen rap, joga en whisky waai die…

Delivery options available:
Print at home
festival
Part of the Vryfees 2012 festival

On Stage | Come…

book info
Tussen rap, joga en whisky waai die maskers. Drie jarelange vriendinne blaas stoom af, herlaai en vat mekaar aan. Hulle is uiteenlopend, eksentriek, dapper en boonop vies. Hul saamwees bewapen hulle om mans, kinders, ouderdom, karwagte, thongs, siekte en kopdokters vierkantig in die oe te kyk. Die g…
Holmakiesie
Holmakiesie

12 Jul 12 - 13 Jul 12

Almal weet van bollemakiesie slaan,…

Delivery options available:
Print at home
festival
Part of the Vryfees 2012 festival

On Stage | Come…

book info
Almal weet van bollemakiesie slaan, maar wat is `n "holmakiesie"? Doen `n mens dit of kyk `n mens dit of eet `n mens dit? Marion Holm en Chris Vorster span weer saam om `n teks te skep wat oud en jonk sal laat giggel, goed voel en laat dink. "Holmakiesie"? miskien kan jy dit ook doen ? wie weet . . …
Jak de Priester - Van Nougat tot nou @ Vryfees 2012
Jak de Priester - Van Nougat tot nou @…

13 Jul 12 - 14 Jul 12

Jak de Priester vier sy 10 jaar in …

Delivery options available:
Print at home
festival
Part of the Vryfees 2012 festival

On Stage | Afri…

book info
Jak de Priester vier sy 10 jaar in die musiekbedryf met die konsert. Hy doen dit met `n lieflike produksie wat die reis van die liedjieskrywer vasvang. Sally Williams nougat, Binnelanders, Groen mamba en soveel nuwe liedjies en ondervindings wat die lewe in Suid- Afrika in musiek omsit. Tien jaar la…
Die vrou vantevore @ Vryfees 2012
Die vrou vantevore @ Vryfees 2012

10 Jul 12 - 12 Jul 12

`n Klop. Die deur word oopgemaak. D…

Delivery options available:
Print at home
festival
Part of the Vryfees 2012 festival

On Stage | Dram…

book info
`n Klop. Die deur word oopgemaak. Daar is `n vrou by die deur. Die man herken haar nie. Sy het gekom om hom te herinner aan `n belofte wat hy 24 jaar vantevore gemaak het: om haar ewig lief te he. Wat volg, is `n vurige verhaal vol humor en kinkels wat mettertyd uitkring tot `n volbloed-tragedie.
Green Man Flashing @ Vryfees 2012
Green Man Flashing @ Vryfees 2012

11 Jul 12 - 13 Jul 12

n Spannende politieke riller wat di…

festival
Part of the Vryfees 2012 festival

On Stage | Dram…

book info
n Spannende politieke riller wat die uitdaging van diep morele en politieke kwessies aandurf waarvoor geen antwoorde gereed is, en sekerlik nie maklikes nie. In `n merkwaardige situasie waarin die lewe die kuns naboots, sou die gebeure wat in die stuk geskets word werklike drama in al die Suid-Afrik…
Navi Redd
Navi Redd

14 Jul 12

No instruments, no problem. Die bek…

Delivery options available:
Print at home
festival
Part of the Vryfees 2012 festival

Music | ...m…

book info
No instruments, no problem. Die bekende Richard Loring het die volgende te se: "Navi Redd is van daardie seldsame kunstenaars wat `n boeiende bemeestering van musicale klanke met oorrompelende oorspronklikheid kombineer. Dis duidelik in hul innoverende idees . . . vokale kundigheid en passie vir hul…
Robin Hood
Robin Hood

10 Jul 12 - 14 Jul 12

Die land is in die moeilikheid! Kon…

Delivery options available:
Print at home
festival
Part of the Vryfees 2012 festival

On Stage | Chil…

book info
Die land is in die moeilikheid! Koning Richard is skoonveld en Prins John probeer wegloop met die wereld se geld. Boonop het hy nog die pragtige Marian ontvoer ook! Maar diep weggesteek in die Sherwood-woud is Robin Hood en sy bende besig om `n plan te beraam...
Jan Blohm
Jan Blohm

12 Jul 12 - 13 Jul 12

Lotus: Live is ver van `n deursneer…

Delivery options available:
Print at home
festival
Part of the Vryfees 2012 festival

Music | ...m…

book
Please select a venue:
info
Lotus: Live is ver van `n deursneerockkonsert. Dit is `n energieke musiekreis saam met een van Afrikaans se voorste musiekkunstenaars wat hier sy eiesoortige blik op die wereld met klank en passie deel.
Poppekas
Poppekas

10 Jul 12 - 14 Jul 12

Poppekas is `n nuutgeskrewe psigolo…

Delivery options available:
Print at home
festival
Part of the Vryfees 2012 festival

On Stage | Dram…

book info
Poppekas is `n nuutgeskrewe psigologiese drama. Die produksie ontbloot wat agter die geslote deure (en kasdeure) van hedendaagse koshuise gebeur. Temas soos ontgroening, magsmisbruik en die breinspoeling van `n broederbond word onder die vergrootglas geplaas. Vandag se jong laaities kyk lankal nie m…
Symphony Concert @ F S S O Concert Season
Symphony Concert @ F S S O Concert Sea…

02 Aug 12 - 20 Sep 12

Free State Symphony Orchestra`s 201…

festival
Part of the F S S O Concert Season festival

Music | Musi…

book info
Free State Symphony Orchestra`s 2012 concert seasonThe concert opens with the clock striking twelve, and with the arrival of midnight Death tunes his fiddle while playing a tritone, the interval that used to be known as the ?devil in music.? Thus begins Saint-Saens` symphonic poem Danse macabre; the…
The F Word
The F Word

12 Jul 12 - 14 Jul 12

"F" is vir "FUNdaMENTALism". Die "f…

Delivery options available:
Print at home
festival
Part of the Vryfees 2012 festival

On Stage | Dram…

book info
"F" is vir "FUNdaMENTALism". Die "fun"- en "mental"-aspekte van hierdie fenomeen word satiries ondersoek in hierdie kabaret oor die gevolge van uiterstes in alle aspekte van die lewe. Wees reg vir `n groot dosis ironie en, miskien, `n hernude verbintenis tot liefde vir jou naaste.
Kopstukke @ Vryfees 2012
Kopstukke @ Vryfees 2012

11 Jul 12 - 12 Jul 12

Jeanne Goosen se swart komedie het …

Delivery options available:
Print at home
festival
Part of the Vryfees 2012 festival

On Stage | Dram…

book info
Jeanne Goosen se swart komedie het reeds bykans klassieke en kultusstatus bereik. Reeds met die eerste produksie was dit `n wegholsukses onder die publiek en aangeprys deur resensente en akademici. Nou, 20 jaar later, is die oorspronklike spelers, Andre Stolz en Lizz Meiring, weer die professor en s…
Ons Vir Jou
Ons Vir Jou

08 Jun 12 - 22 Jul 12

Na twee uitverkoopte Staatsteater s…

Not available

book info
Na twee uitverkoopte Staatsteater seisoene is Ons Vir Jou uiteindelik in Bloemfontein, vir slegs 11 vertonings. Deon Oppperman en Sean Else se Boereoorlog musiekspel, Ons Vir Jou, is in 2008 vir die eerste keer aangebied in die Staatsteater en het in 2009 teruggekeer, op publieke aanvraag. Altes…
Ses Snare
Ses Snare

13 Jul 12 - 14 Jul 12

Ses Snare is terug na verlede jaar …

Delivery options available:
Print at home
festival
Part of the Vryfees 2012 festival

Music | ...m…

book info
Ses Snare is terug na verlede jaar se twee uitverkoopte vertonings. Op `n onlangse oefenkamp, "Kamp Staalsnaar", het die manne nege nuwe liedjies van o.a. Queen, The Eagles, Elton John, Johnny Cash en Eric Clapton ingestudeer. Daar is ook nog Travelling Wilbury`s, Leonard Cohen, Albert Hammond en `n…
Mis
Mis

11 Jul 12 - 13 Jul 12

Winter,1936. Die wind huil. Die sir…

Delivery options available:
Print at home
festival
Part of the Vryfees 2012 festival

On Stage | Dram…

book info
Winter,1936. Die wind huil. Die sirkus is op die dorp. `n Calvinistiese ma, haar jong dogter en `n oujongnooi om `n kombuistafel. Gaan daar weer die jaar `n jong meisie verdwyn? `n Klop aan die deur. `n Blinde konstabel. Sal hy hulle kan beskerm teen die boosheid van die nag? Mis is `n drama van d…
Die Vagina Monoloe @ Vryfees 2012
Die Vagina Monoloe @ Vryfees 2012

11 Jul 12 - 13 Jul 12

Ge Korsten, OMO, Wilson-toffies, Wa…

Delivery options available:
Print at home
festival
Part of the Vryfees 2012 festival

On Stage | Come…

book info
Ge Korsten, OMO, Wilson-toffies, Wat elke meisie moet weet en . . . `Daar Onder`. Die wereldbekende The Vagina Monologues is nou in Afrikaans! Die essensie is vroulikheid in alle fasette. En gee `n deernisvolle stem aan ons vroue (en mans!) se diepste vrese en fantasiee. "Volwasse, intelligente verm…
A French Affair
A French Affair

11 Jul 12 - 12 Jul 12

Klim saam met die Bloemfonteinse du…

Delivery options available:
Print at home
festival
Part of the Vryfees 2012 festival

Music | Clas…

book info
Klim saam met die Bloemfonteinse duo Lesley-Ann Mathews en Petro Engelbrecht op die uur lange verbeeldingsreis deur Frankryk, vergesel deur die meesleurende melodie?, ryk harmonie?, sterk ritmes, enorme dinamiese verskille en absolute virtuositeit van Ravel, Poulenc, Debussy en Infante.
Checkers Koskuierfees
Checkers Koskuierfees

01 Jun 12 - 02 Jun 12

Shoprite Checkers` yearly koskuierf…

Lifestyle | Food And D…

book info
Shoprite Checkers` yearly koskuierfees where the various suppliers of Shoprite Checkers have their wines and foods on display for tastings

PACKAGES



Computicket - The ticket you can trust

Call us on 0861 915 8000 (charged at 65c per minute). Technical Support on 011 340 8000 (standard rates apply).
FIND
view