highlighted events

All Events • Mpumalanga • Anytime
Chris Chameleon en Drakensberg Seunskoor
Chris Chameleon en Drakensberg Seunsko…

27 Jun 12 - 30 Jun 12

Die ewig-kleurverwissele. verkleurm…

festival
Part of the Innibos Fees 2012 festival

Music | ...m…

book info
Die ewig-kleurverwissele. verkleurmannetjie is vanjaar terug by Innibos met `n besondere verrassing. Feesgangers word vanjaar op groot skaal getrakteer met `n magiese samewerking tussen Chris Chameleon en die Drakensberg Seunskoor. Nie net gaan hierdie twee ikone van die Suid-Afrikaanse musieklandsk…
My Vrou se Man se Vrou @ Innibos Fees 2012
My Vrou se Man se Vrou @ Innibos Fees …

26 Jun 12 - 30 Jun 12

Danksy Lefra Produksies is Suid-Afr…

festival
Part of the Innibos Fees 2012 festival

On Stage | Come…

book info
Danksy Lefra Produksies is Suid-Afrika se gunsteling-klug in 2012 terug op die planke! Peet van Rensburg se Afrikaanse vertaling van Ray Cooney se weghol-treffer, `My Vrou se Man se Vrou` toer vanjaar regoor die land. Die oorspronklike stuk, `Run for your Wife`, hou die rekord vir die langs-lopende …
Mooi Maria
Mooi Maria

27 Jun 12 - 30 Jun 12

Die verhaal van `n meisie wat eens …

festival
Part of the Innibos Fees 2012 festival

On Stage | Dram…

book info
Die verhaal van `n meisie wat eens Mooi Maria was - totdat die noodlot toegeslaan het. Mooi Maria is diep ontroerend, maar tipies van Pieter Fourie se dramas wissel hy die dramatiese af met komiese oomblikke en getuig sy karakters van `n eg-menslikheid. Nes Fourie se Faan se trein en Faan se stasie …
Buurtwag
Buurtwag

27 Jun 12 - 30 Jun 12

Die buurtwag is uiters verteenwoord…

festival
Part of the Innibos Fees 2012 festival

On Stage | Come…

book info
Die buurtwag is uiters verteenwoordigend: `n Boer, `n Engelsman, `n tiener, `n gay man, `n bruin man en `n flerrie. Die Boer en die flerrie het die buurtwag gestig om van die Engelsman ontslae te raak, maar toe is die gay man `n vlieg in die salf, die tiener `n doring in die vlees en die bruin man `…
Die vrou vantevore @ Innibos Fees 2012
Die vrou vantevore @ Innibos Fees 2012

29 Jun 12 - 30 Jun 12

`n Klop. Die deur word oopgemaak. D…

festival
Part of the Innibos Fees 2012 festival

On Stage | Dram…

book info
`n Klop. Die deur word oopgemaak. Daar is `n vrou by die deur. Die man herken haar nie. Sy het gekom om hom te herinner aan `n belofte wat hy 24 jaar vantevore gemaak het: om haar ewig lief te he. Wat volg, is `n vurige verhaal vol humor en kinkels wat mettertyd uitkring tot `n volbloed-tragedie.
Nataniel in Konsert / Consert
Nataniel in Konsert / Consert

24 May 12

Die gehoor kan `n aand verwag waar …

Delivery options available:
Print at home

Music | Afri…

book info
Die gehoor kan `n aand verwag waar hy mense op `n wereld reis neem met lekker lag stories, uitspattige kostuums en wereldse musiek. Daar is geen ander kunstenaar in Suid Afrika soos Nataniel. Sy produksies is uniek!
Grieta kry geleerdheid @ Innibos Fees 2012
Grieta kry geleerdheid @ Innibos Fees …

28 Jun 12 - 30 Jun 12

Willy Russel (Shirley Valentyn) se …

festival
Part of the Innibos Fees 2012 festival

On Stage | Come…

book info
Willy Russel (Shirley Valentyn) se Educating Rita vind `n tuiste in Afrikaans! Grieta wou haar lewe lank gaan studeer (want sy wil ALLES weet), maar nou is sy 29, getroud en `n haarkapper. Sy doen aansoek vir die University for Allprojek en so land sy by Frans wat verlief is op woorde, wereldromans …
Rudi Claase en Orkes
Rudi Claase en Orkes

08 Jun 12 - 29 Jun 12

Rudi Claase "Kom ek skryf vir jou `…

Music | Afrikaans

book info
Rudi Claase "Kom ek skryf vir jou `n liedjie " Is die titel van Rudi se 1ste solo albume na meer as 7 jaar en het hy uit daardie treffer pen van hom 5 nuwe juwele laat lewe kry. Die Rudi Claase roos is ook na hom vernoem en sal by alle vertooning bestel kan word. Kom geniet Rudi Claase en Orkes.
The Rhythm City Womens Tournament
The Rhythm City Womens Tournament

11 Aug 12

A campaign against abuse to women a…

Lifestyle | ...more Li…

book info
A campaign against abuse to women and children
Malelane Jazz Festival
Malelane Jazz Festival

02 Jun 12 - 03 Jun 12

An event that has never happened in…

Music | Concerts

book info
An event that has never happened in the history of Malelane, that is set to dazzle the revellers.
Die Van Aardes van Grootoor
Die Van Aardes van Grootoor

26 Jun 12 - 30 Jun 12

Kom kuier by die van Aardes van Gro…

festival
Part of the Innibos Fees 2012 festival

On Stage | Come…

book info
Kom kuier by die van Aardes van Grootoor en beleef die familie-intriges wat oor drie dekades afspeel. Dit is `n epiese "vervolgverhaal" van `n familie wat hulle erfgrond moet beskerm teen alles wat volksvreemd is. Hulle plaas alles wat preuts is op die spel en verdoesel in die proses `n paar geheime…
Boeke, Bacchus en Brood
Boeke, Bacchus en Brood

29 Jun 12 - 30 Jun 12

Kom geniet `n unieke leefstylproduk…

festival
Part of the Innibos Fees 2012 festival

Lifestyle | ...m…

book info
Kom geniet `n unieke leefstylproduksie waar jy al jou sintuie inspan vir `n genotvolle oggend. Wat kry jy as jy boeke, nartjies, wyn, kunstenaars en versnaperinge bymekaar sit? `n Unieke produksie wat jy beslis nie moet misloop nie.
Babalela
Babalela

28 Jun 12 - 30 Jun 12

Diep, diep in `n donker bos, waar d…

festival
Part of the Innibos Fees 2012 festival

On Stage | Chil…

book info
Diep, diep in `n donker bos, waar die son net soms deur die takke loer, woon die Babalela en al sy maats. Op `n dag kom `n klomp mense met vangnette en toue. Hulle wil die Babalela en sy maats vang. Meermoskat, Knortand, Potifant, Wrrrumpie en die Fripperwakkies is baie bang. Maar die Babalela het `…
Bybelstories vir Kinders
Bybelstories vir Kinders

28 Jun 12 - 29 Jun 12

Kom beleef saam met ons drie wonder…

festival
Part of the Innibos Fees 2012 festival

On Stage | Chil…

book info
Kom beleef saam met ons drie wonderlike verhale uit die Bybel. Die verhaal van Noag se ark sal vir die jongspan nuwe betekenis kry en die uitbeelding van die gelykenis van die visse en die brode gaan nuut en vars en toepaslik aangebied word. In al die verhale staan Jesus se liefde sentraal en word d…
Haas Das hou Konsert
Haas Das hou Konsert

27 Jun 12 - 29 Jun 12

Haas Das bring vars nuus uit dierel…

festival
Part of the Innibos Fees 2012 festival

On Stage | Chil…

book info
Haas Das bring vars nuus uit diereland. Dit is sesuur en hier volg `n baie belangrike aankondiging. Haas Das se Nuuskas kom kuier binnekort in Menseland en hy bring al sy dierevriende saam om nuus en pragtige liedjies te bring. Hier volg `n nooduitsending - regstreeks vanaf INNIBOS KUNSTEFEES! Boebo…
Wielie Wielie Walie
Wielie Wielie Walie

27 Jun 12 - 30 Jun 12

Sarel Seemonster, Karel Kraai en Be…

festival
Part of the Innibos Fees 2012 festival

On Stage | Chil…

book info
Sarel Seemonster, Karel Kraai en Bennie Boekwurm is hier met splinternuwe stories, grappies en liedjies. Op `n vrolike manier word daar geleer hoe om te deel en hoe om lekker saam met jou maatjies te speel. Karel Kraai, Sarel Seemonster en Bennie Boekwurm is baie bly dat die eensame Kwaggatjie Wagga…
Bakkes by Boeke OppiSTOEP
Bakkes by Boeke OppiSTOEP

27 Jun 12

Die reisverhaalskrywer Johan Bakkes…

festival
Part of the Innibos Fees 2012 festival

Lifestyle | Cult…

book info
Die reisverhaalskrywer Johan Bakkes se jongste bundel, Oepse Daisy, het pas verskyn en daarin vertel hy van sy nuutste avonture. Anna-Retha Bouwer van Beeld se kunsredaksie is (soos enige joernalis) altyd op soek na goeie stories en gaan met Johan en sy broer Marius gesels oor familie, verskille en …
Jannie du Toit by Boeke OppiSTOEP
Jannie du Toit by Boeke OppiSTOEP

30 Jun 12

Ter viering van veertig dinamiese j…

festival
Part of the Innibos Fees 2012 festival

Lifestyle | Cult…

book info
Ter viering van veertig dinamiese jare van uitlewing van sy passie stel Jannie sy musiekstorie Onderweg bekend - `n unieke multimedia-aanbiedin. wat bestaan uit `n koffietafelboek, `n dubbele CD en `n DVD. Die storie begin veertig jaar gelede toe die luisterliedjie in sy kinderskoene is, tot waar di…

PACKAGES



Computicket - The ticket you can trust

Call us on 0861 915 8000 (charged at 65c per minute). Technical Support on 011 340 8000 (standard rates apply).
FIND
view