highlighted events

All Events • Atterbury Theatre • Anytime
Groet die Grotoupa
Groet die Grotoupa

11 Jul 12 - 14 Jul 12

Gedink jy`t die laaste gesien van d…

Delivery options available:
Print at home

On Stage | Afri…

book info
Gedink jy`t die laaste gesien van die skreeusnaakse Grot-familie? Dink weer. Die patriarg van die spulletjie het nog nie sy se gese nie. GROET DIE GROTOUPA is `n uit die maag uit lag, astrante en lekker aweregse blik op ouer mense. Veral ouer mans. Moenie dink jou dierbare oupa is so sedig soos…
Liewe Heksie
Liewe Heksie

11 Jul 12 - 14 Jul 12

Oud en jonk kan regskuif vir twee v…

On Stage | Children's…

book info
Oud en jonk kan regskuif vir twee verhale uit Blommeland. In Liewe Heksie en die Tuppels is Karel Kat baie beswaard, want sy mense familie wil ontslae raak van hom. Heksie en Blommie gaan help, maar Heksie veroorsaak groot drama wanneer sy besluit om net so rukkie in Karel se nuwe kar te sit en te…
Flight of Birds
Flight of Birds

05 Sep 12

It was described as: "Truly a breat…

Delivery options available:
Print at home

Music | Afri…

book info
It was described as: "Truly a breathtaking compilation of music, acting, visuals and much more. This has got to be a great first in South Africa. Different? Yes. A new era in music in South Africa? Most definitely yes! A dynamic inspiration for all who dare to experience this. Mel Botes`s visual mus…
David`s Confession About Time
David`s Confession About Time

13 Aug 12

The phenomenal rock-production Davi…

Delivery options available:
Print at home

On Stage | Afri…

book info
The phenomenal rock-production David`s Confession - About Time made a big and successful comeback. Good news for all the followers and rock music lovers who missed it. Maestro Mel Botes, talented lead guitarist and creator of the production, will take centre stage and will be supported by top musici…
Mel Botes - Net in Afrikaans
Mel Botes - Net in Afrikaans

15 Jul 12

Mel het na die vrystelling van Oomb…

Delivery options available:
Print at home

On Stage | Afri…

book info
Mel het na die vrystelling van Oomblik van Waansin in 2001 verskeie ander projekte aangepak soos Flight of Bird, Nice to Meet You en Ek like jou Ma. Hy doen die afgelope 4 jaar `n uiters suksesvolle produksie genaamd `Crazy Diamond - A Tribute to Pink Floyd`. Ander huidige projekte is David`s Confe…
Lize Beekman Solo Vertoning
Lize Beekman Solo Vertoning

25 May 12

As jy lief is vir mooi melodie, tre…

Delivery options available:
Print at home

Not available

book info
As jy lief is vir mooi melodie, treffende liriek wat meevoer en stories vertel, as jy selfs nog `n bietjie nader aan jou geliefde wil sit en wil baai in die mooi van die liefde en ons land en sy mense, kan jy met `n geruste hart jou plek bespreek by die Atterbury Teater vir die musiek van Lize Beekm…
Selmaats en Swartbessies
Selmaats en Swartbessies

11 Jun 12 - 12 Jun 12

Vir die eerste keer in die geskiede…

Delivery options available:
Print at home

Music | Afri…

book info
Vir die eerste keer in die geskiedenis van St Alban`s College hou hulle `n Afrikaanse produksie. `n Volskaalse produksie kompleet met seuns van hierdie skool wat toneel speel, dans en sing. Beslis `n eerste van sy soort in die Ooste van Pretoria. Die skrywer en vervaardiger van hierdie produksie…
verSKRIKKELik Snaaks
verSKRIKKELik Snaaks

05 Aug 12

Dis sekerlik net elke skrikkeljaar …

Delivery options available:
Print at home

On Stage | Come…

book info
Dis sekerlik net elke skrikkeljaar dat jy Tobie Cronje, Lizz Meiring, Melt Sieberhagen, Karen Wessels en Hannes Brummer saam op een verhoog sal sien. Elkeen van die vyf kry `n beurt as solo-komediant met twee sketse en `n gedeelte "stand-up". `n Komedieskouspel wat beloof om die lagspiere oortyd te …
Riders from the Storm - Guitar Legends
Riders from the Storm - Guitar Legends

14 Jun 12 - 17 Jun 12

"Riders from the Storm" - The South…

Delivery options available:
Print at home

Music | Rock…

book info
"Riders from the Storm" - The South African Rock Guitar Legends is a phenomenon about to happen! It unites, for the first time ever a group of the most groundbreaking electric guitarists in South African rock on one stage! The band consists of Mel Botes, Nathan Smith, Piet Botha, Albert Frost, Val…
Koor Kompetisie
Koor Kompetisie

29 May 12 - 31 May 12

Die Travel & Sport / Atterbury Te…

Delivery options available:
Print at home

Music | Afri…

book info
Die Travel & Sport / Atterbury Teater Hoerskool Koor Kompetisie maak met trots sy buiging in 2012. Kom wees deel van die opwindende kompetisie waar die top skole in Pretoria teen mekaar gaan meeding. Die skole betrokke by die geleentheid is: Hoerskool Menlopark, Hoerskool Garsfontein, Hoerskool Wa…
Die Nataniel Herfskombuis
Die Nataniel Herfskombuis

28 May 12

Nataniel gaan hierdie jaar vier koo…

Delivery options available:
Print at home

On Stage | Afri…

book info
Nataniel gaan hierdie jaar vier kooksessies by ons teater aanbied! Hy is `n uitstekende sjef en sy spontane kwinkslae in ons "Pretoria Kook"-sessie verlede jaar het die gehoor laat rol van die lag! Op 28 Mei word "Herfskombuis" aangebied.
Wouter Kellerman - World Music
Wouter Kellerman - World Music

27 May 12

Wouter Kellerman performs new album…

Delivery options available:
Print at home

Music | Conc…

book info
Wouter Kellerman performs new album of collaborative gems at the Atterbury Theatre An exhilarating brew of multicultural delights awaits music lovers when Wouter Kellerman performs at the Atterbury Theatre on the 27th of May 2012 at 4pm. The SAMA-winning flute wizard, who performed at the 2010 F…
The Confessio
The Confessio

01 Jun 12 - 02 Jun 12

The Confessio is a celebration of t…

Delivery options available:
Print at home

Music | Afri…

book info
The Confessio is a celebration of the group `Celtic Woman`, coordinated by Ritali Cronje. The carefully selected music is performed to the background of the autobiography and confession of St Patrick of Ireland. It is a colourful, passionate show with an Irish charm, performed by outstanding vo…
Joseph Clark - Unplugged
Joseph Clark - Unplugged

21 Jun 12

Joseph Clark (lead vocals / piano /…

Delivery options available:
Print at home

Music | Conc…

book info
Joseph Clark (lead vocals / piano / harmonica / percussi. Johan Kelber (piano / cello / bac. vocals), Nathan Smith (guitar / backing vocals) and Peach van Pletzen / Yesterday`. Pupil (drums) take you on a laid-back musical journey with the music of Eric Clapton, Bryan Adams, The Beatles, Robbie Wi…
In Verwondering
In Verwondering

18 Jun 12

Movie Premiere - Music Documentary …

Delivery options available:
Print at home

On Stage | Afri…

book info
Movie Premiere - Music Documentary In Februarie 2012 het vier liedjieskrywers die onbekende ingestap. Hulle moes `n hele album se musiek in drie dae skryf. Hulle moes vars inspirasie kry. Die Karoo se sterre, vlaktes en mense het hulle geroep. Hierdie is hulle storie... met Retief Burger,Louis Bri…
SMS Babakoors
SMS Babakoors

24 Jun 12 - 27 Jun 12

Die Visagie-kinders beleef `n krisi…

Delivery options available:
Print at home

On Stage | Afri…

book info
Die Visagie-kinders beleef `n krisis: Ma is hoogswanger, ly aan babakoors en dwing die kinders om `n interaktiewe babapop te versorg. Die supercool kinders installeer `n SMS-masjien waarbinne hulle stilletjies met die gehoor kan kommunikeer. Iets loop egter skeef `n Skreeusnaakse komedie vir die hel…
Drie Reisigers en Valiant Swart
Drie Reisigers en Valiant Swart

09 Jun 12 - 10 Jun 12

Die Drie Reisigers (Johan Badenhors…

Delivery options available:
Print at home

On Stage | Afri…

book info
Die Drie Reisigers (Johan Badenhorst, Dana Snyman en Johan Bakkes) vat weer die pad saam met die reisende troebadoer, Valiant Swart... Na die sukses van die eerste Oudioboek, Drie Reisigers aan die Woord, wat in 2011 uitgereik is, het die manne ? nuwe dubbel-CD opgeneem met van hulle gewildste reisv…
Dowwe Dolla Dink Diep
Dowwe Dolla Dink Diep

25 Jul 12

Twee boeke van Frederick Nietsche e…

Delivery options available:
Print at home

Not available

book info
Twee boeke van Frederick Nietsche en Siener van Rensburg beland tussen Dolla se versameling Mills & Boons wat sy vir haar "trip" op die Costa Concordia bymekaar gemaak het. "Kennis is mag", se Nietsche, maar "kennis sonder begrip is gevaarlik". . . en, soos te wagte, kry Dolla onmiddellik `n uitnodi…

PACKAGES



Computicket - The ticket you can trust

Call us on 0861 915 8000 (charged at 65c per minute). Technical Support on 011 340 8000 (standard rates apply).
FIND
view