25 May 12
Jak de Priester vier sy 10 jaar in …
Delivery options available: Print at home
On Stage
|
Afri…
book
info
Jak de Priester vier sy 10 jaar in die musiekbedryf met die konsert. Hy doen dit met `n lieflike produksie wat die reis van die liedjieskrywer vasvang. Sally Williams nougat, Binnelanders, Groen mamba en soveel nuwe liedjies en ondervindings wat die lewe in Suid- Afrika in musiek omsit. Tien jaar la…
|
24 May 12
Die gewilde groep Ses snare tree by…
Music
|
Afrikaans
book
info
Die gewilde groep Ses snare tree by Centurion Teater op,met onder andere Blackie Swart,Thean Kotze,M.D Greyling,Wouter van De Venter ens.. Ses Snare 2012
|
30 May 12
Die bekendstelling van die splinter…
Music
|
...more Mu…
book
info
Die bekendstelling van die splinternuwe Suid Afrikaanse Kunstenaar,Le Chelle,se Debuut Album. In samewerking met Johan Kelber en Mauritz Lotz is dit beslis `n kraakvars klank om nie mis te loop nie.
|
21 Jun 12 - 30 Jun 12
New stories, new songs and new cost…
Delivery options available: Print at home
On Stage
|
...m…
book
info
New stories, new songs and new costumes with Nataniel, Charl du Plessis (keyboards) and Juan-Pierre Oosthuizen (guitar).
Show 70% Afrikaans, 30 % English
|
26 May 12
Ping is `n komiese kleinkuns kitaar…
Music
|
...more Mu…
book
info
Ping is `n komiese kleinkuns kitaar kabaret. Die bekende kitaar duo CH2 en Lizz Meiring span saam om `n vars blik op musiekopvoerings te bied.Van die klassieke werke tot jazz, volkswysies, flamenco en eie komposisies word vervleg met Lizz se verbale interpretasies.
|
08 Jun 12
Accapelle Groep: Navi Redd kom verm…
Delivery options available: Print at home
On Stage
|
...m…
book
info
Accapelle Groep: Navi Redd kom vermaak ons weer met hul uitstekende Talent.
|
25 Jul 12 - 28 Jul 12
Speel is n eertse op die wereldverh…
Delivery options available: Print at home
On Stage
|
...m…
book
info
Speel is n eertse op die wereldverhoog. Speel is n Rare, sprokie vir grootmense. Toneel en musiek word vermeng tot n nuwe Teatertaal. Lizz Meiring en Rocco de Villiers span saam om die verhaal te vertel van 2 eksentrieke karakters-Belgiese vrou en Italiaanse Pianis. Hierdie splinternuwe en oorspronk…
|
05 Jul 12
Ons vir Jou Zoid Afrika. Die bekroo…
Delivery options available: Print at home
Music
|
...m…
book
info
Ons vir Jou Zoid Afrika. Die bekroonde rocker Karen Zoid is terug met `n kraakvars nuwe album getiteld Zoid Afrika. Zoid keer terug na haar wortels. Zoid Afrika gaan beslis grense verskuif en opslae maak.
|
31 May 12
Produced by singer / songwriter Pet…
Music
|
...more Mu…
book
info
Produced by singer/songwriter Peter Hoven and Natalie Chapman, this excellent production promises a night of pure Clapton pleasure in a venue to suit the occasion! The show not only exposes the amazing talent of Mr Clapton, but also tells the stiries behind the music!
|
01 Jun 12
Met Pedro se gunsteling - oorspronk…
Music
|
...more Mu…
book
info
Met Pedro se gunsteling - oorspronklike - liedjies uit sy pen, sowel as stories wat wissel van die komiese tot by die hartroerende ( geskryf deur Hennie van Greunen), is 11.3.71 `n vertoning wat al die fasette van die talentvolle kunstenaar bymekaar bring.
Pas terug van KKNK waar dit vir vol sal…
|