highlighted events

All Events • Klein Libertas Teater • Anytime
Ou Blare @ Fees van die Uitverkooptes
Ou Blare @ Fees van die Uitverkooptes

25 May 12

Tussen rap, joga en whisky waai die…

festival
Part of the Fees van die Uitverkooptes festival

On Stage | Come…

book info
Tussen rap, joga en whisky waai die maskers. Drie jarelange vriendinne blaas stoom af, herlaai en vat mekaar aan. Hulle is uiteenlopend, eksentriek, dapper en boonop vies. Hul saamwees bewapen hulle om mans, kinders, ouderdom, karwagte, thongs, siekte en kopdokters vierkantig in die oe te kyk. Die g…
Buitepos
Buitepos

26 May 12

`n US Woordfees | Absa KKNK ko-prod…

festival
Part of the Fees van die Uitverkooptes festival

On Stage | Afri…

book info
`n US Woordfees | Absa KKNK ko-produksie. Deur Rachelle Greeff. Geselskap: Hou die pers dop! Na die sukses van Die naaimasjien - Rachelle Greef se tweede toneelstuk! Oor `n man. Wat elke laatmiddag in die droe rivierloop buite die Karoodorp Buitepos, alleen met sy klippe en sy gedagtes is. Tot die …
N is vir Neurose
N is vir Neurose

25 May 12 - 26 May 12

Teks en regie: Christiaan Olwagen. …

festival
Part of the Fees van die Uitverkooptes festival

On Stage | Afri…

book info
Teks en regie: Christiaan Olwagen. Met Hannah Borthwick, Roeline Daneel, Mariechen Vosloo en Wessel Pretorius `n Kitchen tea. Liz trou. Rachelle en Shani p#$ mekaar af. `n Klop aan die deur. `n Polisieman. ` Paar wynglase later neem die aand `n wending wat hulle vir ewig sal verander. Hierdie swa…

PACKAGES



Computicket - The ticket you can trust

Call us on 0861 915 8000 (charged at 65c per minute). Technical Support on 011 340 8000 (standard rates apply).
FIND
view