highlighted events

All Events • P A C O F S • Anytime
Ons Vir Jou
Ons Vir Jou

08 Jun 12 - 22 Jul 12

Na twee uitverkoopte Staatsteater s…

Not available

book info
Na twee uitverkoopte Staatsteater seisoene is Ons Vir Jou uiteindelik in Bloemfontein, vir slegs 11 vertonings. Deon Oppperman en Sean Else se Boereoorlog musiekspel, Ons Vir Jou, is in 2008 vir die eerste keer aangebied in die Staatsteater en het in 2009 teruggekeer, op publieke aanvraag. Altes…
Ses Snare
Ses Snare

13 Jul 12 - 14 Jul 12

Ses Snare is terug na verlede jaar …

Delivery options available:
Print at home
festival
Part of the Vryfees 2012 festival

Music | ...m…

book info
Ses Snare is terug na verlede jaar se twee uitverkoopte vertonings. Op `n onlangse oefenkamp, "Kamp Staalsnaar", het die manne nege nuwe liedjies van o.a. Queen, The Eagles, Elton John, Johnny Cash en Eric Clapton ingestudeer. Daar is ook nog Travelling Wilbury`s, Leonard Cohen, Albert Hammond en `n…
Chris Chameleon: Klank van jou oe
Chris Chameleon: Klank van jou oe

13 Jul 12 - 14 Jul 12

Chris Chameleon is reeds goed geves…

Delivery options available:
Print at home
festival
Part of the Vryfees 2012 festival

Music | Clas…

book info
Chris Chameleon is reeds goed gevestig in die kollektiewe bewussyn as sinoniem met van die mooiste musikale vertolkings van Ingrid Jonker se woorde. Klank van jou oe bring die verhaal van die digter, haar magiese woorde en die musiek wat dit inspireer op die planke. Dit sal die hart roer, die ore ve…
Adapt or Fly @ Vryfees 2012
Adapt or Fly @ Vryfees 2012

12 Jul 12

Mrs Evita Bezuidenhout, Kidi Amin, …

Delivery options available:
Print at home
festival
Part of the Vryfees 2012 festival

On Stage | Come…

book info
Mrs Evita Bezuidenhout, Kidi Amin, Pik Botha, Nowell Fine, Mrs Petersen, the old Krokodil, Madiba and the dancing DA are coming to the rescue! In a time of depression, recession, fear and anger, what is better and more healing than a good laugh at the expense of those who depress, recess, frighten a…
2 Blondes 2 Tango
2 Blondes 2 Tango

12 Jul 12

`n Aangrypende verhaal van twee vro…

Delivery options available:
Print at home
festival
Part of the Vryfees 2012 festival

On Stage | Caba…

book info
`n Aangrypende verhaal van twee vroue vasgevang in die soeke na identiteit, welvaart, oorlewing en vryheid in die laat 1800`s tot 1930`s in La Boca (geboorteplek van die tango) in Argentinie. Die musiek word as storie saamgeweef deur die verteller, pimp, klubeienaar en klient. Die habanera, bolero e…
Coenie de Villiers - Hart van Glas @ Vryfees 2012
Coenie de Villiers - Hart van Glas @ V…

13 Jul 12

Na meer as drie jaar keer Coenie de…

Delivery options available:
Print at home
festival
Part of the Vryfees 2012 festival

On Stage | Caba…

book info
Na meer as drie jaar keer Coenie de Villiers terug met `n oorspronklike ateljee-album van wereldgehalte. Hart van glas bevat 14 snitte wat weereens bewys dat dit onmoontlik is om De Villiers se skeppende vermoens in `n blik te druk. Daar is `n skeut jazz, hy span kragte saam met die nuwe, alternatie…
Laurika Rauch - Nuwe temas @ Vryfees 2012
Laurika Rauch - Nuwe temas @ Vryfees 2…

10 Jul 12

Nuwe temas is `n splinternuwe verto…

Delivery options available:
Print at home
festival
Part of the Vryfees 2012 festival

Music | ...m…

book info
Nuwe temas is `n splinternuwe vertoning waarin Laurika liedjies met nuwe en ou temas sing. Sy word meesterlik op klavier, klawerbord en sang deur Lulu van der Walt en Fanie Fouche begelei. Laurika se vertonings verskaf voedsel vir die siel en weerspieel dikwels `n besondere intimiteit wat gehore gaa…
Choral Symphony
Choral Symphony

10 Nov 12

Free State Symphony Orchestra`s 201…

festival
Part of the F S S O Concert Season festival

Music | Clas…

book info
Free State Symphony Orchestra`s 2012 concert season
verSKRIKKELik Snaaks @ Vryfees 2012
verSKRIKKELik Snaaks @ Vryfees 2012

11 Jul 12 - 12 Jul 12

Dis sekerlik net elke skrikkeljaar …

Delivery options available:
Print at home
festival
Part of the Vryfees 2012 festival

On Stage | Come…

book info
Dis sekerlik net elke skrikkeljaar dat jy Tobie Cronje, Lizz Meiring, Melt Sieberhagen, Karen Wessels en Hannes Brummer saam op een verhoog sal sien. Elkeen van die vyf kry `n beurt as solo-komediant met twee sketse en `n gedeelte "stand-up". `n Komedieskouspel wat beloof om die lagspiere oortyd te …
Stef Bos - Blom in Bloem
Stef Bos - Blom in Bloem

14 Jul 12

Taal is klank. Dit gaan nie oor wat…

Delivery options available:
Print at home
festival
Part of the Vryfees 2012 festival

On Stage | Caba…

book info
Taal is klank. Dit gaan nie oor wat ons se nie, maar hoe ons dit se. Dis die uitgangspunt van die eenmalige vertoning wat Stef Bos vir Vryfees skep. `n Vertoning waarin verskillende tale met mekaar dans rondom die toring van spraakverwarring. Bos kom na sy geliefde Vrystaat met die lente in sy kop w…
Romanz + Nianell
Romanz + Nianell

12 Jul 12 - 13 Jul 12

Sielvolle vertolkings van volwasse …

Delivery options available:
Print at home
festival
Part of the Vryfees 2012 festival

Music | ...m…

book info
Sielvolle vertolkings van volwasse kontemporere ballades, polsende popnommers, geestelike juwele en ligte klassieke liedere, gekenmerk deur vokale suiwerheid, stylveelsydigheid en musikale eerlikheid. Vroulike sjarme versmelt met viriele manlikheid, musikale deurwintering en jeugdige energie. `n Eer…
Wouter Kellerman in Concert
Wouter Kellerman in Concert

14 Jul 12

Wouter Kellerman, Sama-wenner in 20…

Delivery options available:
Print at home
festival
Part of the Vryfees 2012 festival

On Stage | Caba…

book info
Wouter Kellerman, Sama-wenner in 2010 en 2011, het in die laaste twee jaar dwarsoor die wereld opgetree in Frankryk, Amerika, Australie, China en by die Wereldbekersokker se sluitingseremonie voor 700 miljoen mense. Hierdie uitstekende groep musikante ontplof in `n dinamiese fusie van globale klanke…

PACKAGES



Computicket - The ticket you can trust

Call us on 0861 915 8000 (charged at 65c per minute). Technical Support on 011 340 8000 (standard rates apply).
FIND
view