06 Oct 12 - 14 Oct 12
Huisgenoot-Skouspel is Suid-Afrika …
Music
|
Afrikaans
book
info
Huisgenoot-Skouspel is Suid-Afrika se grootste Afrikaanse musiekkonsert en vanjaar `n samekoms van 50 sangers op een verhoog. Dis `n fees van treffers met `n rits bekendes: van Manie Jackson, Kurt Darren, Gerhard Steyn en Snotkop tot Andriette, Karen Zoid, Laurika Rauch en die Flooze. Die aanbieder…
|
02 Jun 12
Dis 4 jaar later en na geweldige pu…
Music
|
Concerts
book
info
Dis 4 jaar later en na geweldige publieke aanvraag, is Theuns Jordaan en Juanita du Plessis terug met `n splinternuwe vertoning- "Hart vol Drome". Dit beloof om beter, groter en meer hartroerend te wees as die weghol sukses van "Bring jou Hart". Hart vol Drome bevat Theuns en Juanita op hul beste en…
|
01 Jun 12 - 03 Jun 12
Nataniel returns to the Joburg Pro …
Music
|
Afrikaans
book
info
Nataniel returns to the Joburg Pro Musica Theatre with some of his highlights from 2012 and his Black White man woman production as well as new material. New stories in both English and Afrikaans will leave the audience crying with laughter. He shares the stage with planist and Steinway Artist Charl…
|
01 Jun 12 - 21 Jul 12
Lianie May op die verhoog met haar …
Music
|
Afrikaans
book
info
Lianie May op die verhoog met haar polsende treffers soos "Soen my nie meer nie", "Toe stop my hart" en "Lank lewe die liefde" - asook treffers uit die bekende rolprent Platteland, soos "Pleister van my hart" en "Saam is ons beter". Moenie die vertoning misloop nie.
Besoek www.reenproduksies.c. vi…
|
26 May 12
Promotion of the southern Free Stat…
Lifestyle
|
Festivals
book
info
Promotion of the southern Free State area
This annual festival has loads of entertainment lined up - such as wine tasting, wine sales, a gymkhana, mountain bike events, 4x4 competitions, go-carting and agricultural displays
|
11 Jun 12 - 15 Jun 12
KykNet se baie gewilde Jou Show met…
On Stage
|
Afrikaans
book
info
KykNet se baie gewilde Jou Show met Emo en Wicus is terug, elke week vanaf GrandWest Casino en Entertainment World.
Jou Show sal jou laat krul van die lag, jou laat snak na jou asem en jou heel voor op die randjie van jou stoel laat sit! Dis vermaak en pret uit die boonste rakke
Programme word opg…
|
05 Sep 12
It was described as: "Truly a breat…
Delivery options available: Print at home
Music
|
Afri…
book
info
It was described as: "Truly a breathtaking compilation of music, acting, visuals and much more. This has got to be a great first in South Africa. Different? Yes. A new era in music in South Africa? Most definitely yes! A dynamic inspiration for all who dare to experience this. Mel Botes`s visual mus…
|
29 May 12 - 01 Jul 12
Add-Life Productions (Houtkruis Die…
On Stage
|
Afrikaans
book
info
Add-Life Productions (Houtkruis Die Musical en Ester Die Musical) se nuwe Gospel musiekspel.
Met Retief Burger (Dawid), Dewald Louw (Jong Dawid), Johan Scholtz (Saul), Garth Collins (Goliat) en Melissa Bam (Batseba).
Van vergete skaapwagter tot befaamde digter-koning. Dawid : `n Man na God se hart…
|
13 Jun 12 - 23 Jun 12
Met ritmiese wikkeldeuntjies, gliml…
Music
|
Afrikaans
book
info
Met ritmiese wikkeldeuntjies, glimlaglirieke en `n ligter aanslag bied die SA superster Steve Hofmeyr op sy 25e album Haloda opwindende luistergenot!
Die openingsnit hou die luisteraar egter van die begin af jou hoede, want selfs in die oenskynlike is daar teenstrydighede Met die waarnemingsvermo…
|
28 Jul 12
Opskop Promosies bied aan Bobby van…
Music
|
Afrikaans
book
info
Opskop Promosies bied aan Bobby van Jaarsveld & Le-Lue Roode
Bobby van Jaarsveld, ook onlangs aangewys as Cosmo 2012 se sexyste man, is verseker een van die gunsteling Suid Afrikaanse kunstenaars. Kom geniet die aand saam met Bobby en sy volle orkes vir `n onvergeetlike aand van Afrikaanse musiek.…
|
15 Jul 12
Mel het na die vrystelling van Oomb…
Delivery options available: Print at home
On Stage
|
Afri…
book
info
Mel het na die vrystelling van Oomblik van Waansin in 2001 verskeie ander projekte aangepak soos Flight of Bird, Nice to Meet You en Ek like jou Ma. Hy doen die afgelope 4 jaar `n uiters suksesvolle produksie genaamd `Crazy Diamond - A Tribute to Pink Floyd`. Ander huidige projekte is David`s Confe…
|
25 Oct 12 - 27 Oct 12
Die eerste keer van 2008:
Bok van…
Music
|
Afrikaans
book
info
Die eerste keer van 2008:
Bok van Blerk toer Natal. Energieke vertoning met Bok van Blerk en sy volle band. Bok sing sy gunsteling treffers soos De la Ray, Afrikanerhart en Tyd om te trek in konsert. Moenie dit misloop nie. www.reenproduksies.co.za
|
25 May 12
Ray Dylan sing al sy treffers: vera…
Music
|
Afrikaans
book
info
Ray Dylan sing al sy treffers: veral van die nuwe CD.Hy sing ook `n paar country trffers. Nog `n konsert aangebied deur Bakgat promosies.
For more information visit: www.bakgatpromosies.co.za
|
25 May 12
As jy lief is vir mooi melodie, tre…
Delivery options available: Print at home
Not available
book
info
As jy lief is vir mooi melodie, treffende liriek wat meevoer en stories vertel, as jy selfs nog `n bietjie nader aan jou geliefde wil sit en wil baai in die mooi van die liefde en ons land en sy mense, kan jy met `n geruste hart jou plek bespreek by die Atterbury Teater vir die musiek van Lize Beekm…
|
31 Aug 12
Na die groot sukses van sy album, N…
Music
|
Afrikaans
book
info
Na die groot sukses van sy album, NET VIR JOU, en die hoofrol in die Afrikaanse Musiekrolprent LIEFLING-DIE MOVIE, kort Bobby van Jaarsveld beslis geen voorstelling nie. Bring die hele familie en al jou vriende vir `n heerlike aand van goeie musiek. Vir meer inlighting stuur gerus `n e-pos aan media…
|
08 Jun 12 - 29 Jun 12
Rudi Claase "Kom ek skryf vir jou `…
Music
|
Afrikaans
book
info
Rudi Claase "Kom ek skryf vir jou `n liedjie " Is die titel van Rudi se 1ste solo albume na meer as 7 jaar en het hy uit daardie treffer pen van hom 5 nuwe juwele laat lewe kry. Die Rudi Claase roos is ook na hom vernoem en sal by alle vertooning bestel kan word. Kom geniet Rudi Claase en Orkes.
|
11 Jun 12 - 12 Jun 12
Vir die eerste keer in die geskiede…
Delivery options available: Print at home
Music
|
Afri…
book
info
Vir die eerste keer in die geskiedenis van St Alban`s College hou hulle `n Afrikaanse produksie. `n Volskaalse produksie kompleet met seuns van hierdie skool wat toneel speel, dans en sing. Beslis `n eerste van sy soort in die Ooste van Pretoria.
Die skrywer en vervaardiger van hierdie produksie…
|
26 May 12
4X4 and outdoor family fees with lo…
Music
|
Afrikaans
book
info
4X4 and outdoor family fees with lots of fun for everybody. Food stalls, flea market, exhibitions, 4X4 skattejag, 4X4 obstacle track, fun walk/run, traditional bazaar, talent show and Mr and Miss Klipkappie.
|