01 Jun 12 - 03 Jun 12
Nataniel returns to the Joburg Pro …
Music
|
Afrikaans
book
info
Nataniel returns to the Joburg Pro Musica Theatre with some of his highlights from 2012 and his Black White man woman production as well as new material. New stories in both English and Afrikaans will leave the audience crying with laughter. He shares the stage with planist and Steinway Artist Charl…
|
25 May 12
Jak de Priester vier sy 10 jaar in …
Delivery options available: Print at home
On Stage
|
Afri…
book
info
Jak de Priester vier sy 10 jaar in die musiekbedryf met die konsert. Hy doen dit met `n lieflike produksie wat die reis van die liedjieskrywer vasvang. Sally Williams nougat, Binnelanders, Groen mamba en soveel nuwe liedjies en ondervindings wat die lewe in Suid- Afrika in musiek omsit. Tien jaar la…
|
11 Jul 12 - 14 Jul 12
Gedink jy`t die laaste gesien van d…
Delivery options available: Print at home
On Stage
|
Afri…
book
info
Gedink jy`t die laaste gesien van die skreeusnaakse Grot-familie? Dink weer. Die patriarg van die spulletjie het nog nie sy se gese nie. GROET DIE GROTOUPA is `n uit die maag uit lag, astrante en lekker aweregse blik op ouer mense. Veral ouer mans. Moenie dink jou dierbare oupa is so sedig soos…
|
11 Jun 12 - 15 Jun 12
KykNet se baie gewilde Jou Show met…
On Stage
|
Afrikaans
book
info
KykNet se baie gewilde Jou Show met Emo en Wicus is terug, elke week vanaf GrandWest Casino en Entertainment World.
Jou Show sal jou laat krul van die lag, jou laat snak na jou asem en jou heel voor op die randjie van jou stoel laat sit! Dis vermaak en pret uit die boonste rakke
Programme word opg…
|
29 May 12 - 01 Jul 12
Add-Life Productions (Houtkruis Die…
On Stage
|
Afrikaans
book
info
Add-Life Productions (Houtkruis Die Musical en Ester Die Musical) se nuwe Gospel musiekspel.
Met Retief Burger (Dawid), Dewald Louw (Jong Dawid), Johan Scholtz (Saul), Garth Collins (Goliat) en Melissa Bam (Batseba).
Van vergete skaapwagter tot befaamde digter-koning. Dawid : `n Man na God se hart…
|
13 Aug 12
The phenomenal rock-production Davi…
Delivery options available: Print at home
On Stage
|
Afri…
book
info
The phenomenal rock-production David`s Confession - About Time made a big and successful comeback. Good news for all the followers and rock music lovers who missed it. Maestro Mel Botes, talented lead guitarist and creator of the production, will take centre stage and will be supported by top musici…
|
06 Jun 12 - 09 Jun 12
Casper de Vries is terug op die sta…
On Stage
|
Comedy
book
info
Casper de Vries is terug op die stand-up verhoog met n splinternuwe show.
Omdat sommige suurknolle hom in die verlede `n "Vark in Hel" genoem het, en omdat Casper van woordspelings hou, het hy besluit om die show "Casper de Vries - Vark in Hel" te noem.
Dis nie vir onvolwasse, sensitiewe of skokba…
|
28 Jul 12
Opskop Promosies bied aan Bobby van…
Music
|
Afrikaans
book
info
Opskop Promosies bied aan Bobby van Jaarsveld & Le-Lue Roode
Bobby van Jaarsveld, ook onlangs aangewys as Cosmo 2012 se sexyste man, is verseker een van die gunsteling Suid Afrikaanse kunstenaars. Kom geniet die aand saam met Bobby en sy volle orkes vir `n onvergeetlike aand van Afrikaanse musiek.…
|
15 Jul 12
Mel het na die vrystelling van Oomb…
Delivery options available: Print at home
On Stage
|
Afri…
book
info
Mel het na die vrystelling van Oomblik van Waansin in 2001 verskeie ander projekte aangepak soos Flight of Bird, Nice to Meet You en Ek like jou Ma. Hy doen die afgelope 4 jaar `n uiters suksesvolle produksie genaamd `Crazy Diamond - A Tribute to Pink Floyd`. Ander huidige projekte is David`s Confe…
|
25 May 12
Ray Dylan sing al sy treffers: vera…
Music
|
Afrikaans
book
info
Ray Dylan sing al sy treffers: veral van die nuwe CD.Hy sing ook `n paar country trffers. Nog `n konsert aangebied deur Bakgat promosies.
For more information visit: www.bakgatpromosies.co.za
|
25 May 12
As jy lief is vir mooi melodie, tre…
Delivery options available: Print at home
Not available
book
info
As jy lief is vir mooi melodie, treffende liriek wat meevoer en stories vertel, as jy selfs nog `n bietjie nader aan jou geliefde wil sit en wil baai in die mooi van die liefde en ons land en sy mense, kan jy met `n geruste hart jou plek bespreek by die Atterbury Teater vir die musiek van Lize Beekm…
|
08 Jun 12
Robertson Winery and KykNET present…
Music
|
Concerts
book
info
Robertson Winery and KykNET presents: Robbie Wessels and Lianie May @ The Robertson Showgrounds. One for the whole family, this is all about having a good time, showing off your langarm dance skills or your leeuloop, or bellowing along top volume to hits such as "Jy soen my nie meer nie" or the "Pla…
|
09 Jun 12
ROBERTSON WINERY AND MK PRESENTS: D…
On Stage
|
Afrikaans
book
info
ROBERTSON WINERY AND MK PRESENTS: Die Heuwels fantasties and Zinkplaat, live at the Robertson Showgrounds. The electro-pop / rock Afrikaans band, Die Heuwels, have taken the scene by storm, bending genres, stealing hearts and going "wilder as die wildtuin" with fresh projects and collabs. At the oth…
|
05 Aug 12
Dis sekerlik net elke skrikkeljaar …
Delivery options available: Print at home
On Stage
|
Come…
book
info
Dis sekerlik net elke skrikkeljaar dat jy Tobie Cronje, Lizz Meiring, Melt Sieberhagen, Karen Wessels en Hannes Brummer saam op een verhoog sal sien. Elkeen van die vyf kry `n beurt as solo-komediant met twee sketse en `n gedeelte "stand-up". `n Komedieskouspel wat beloof om die lagspiere oortyd te …
|
29 Jun 12 - 30 Jun 12
This is a festival to showcase what…
festival
Part of the Fees van die Ganse 2012 festival
On Stage
|
Afri…
book
info
This is a festival to showcase what Gansbaai has to offer. The motto has always been Local is Lekker and the emphasis is on local and the whole Gansbaai community is encouraged to take part and local charity organizations benefit greatly from this festival.
(For more info, contact Gansbaai Tourism …
|
07 Jul 12
Nianell is in Namibia for the launc…
|
28 May 12
Nataniel gaan hierdie jaar vier koo…
Delivery options available: Print at home
On Stage
|
Afri…
book
info
Nataniel gaan hierdie jaar vier kooksessies by ons teater aanbied! Hy is `n uitstekende sjef en sy spontane kwinkslae in ons "Pretoria Kook"-sessie verlede jaar het die gehoor laat rol van die lag! Op 28 Mei word "Herfskombuis" aangebied.
|
27 May 12
Wouter Kellerman performs new album…
Delivery options available: Print at home
Music
|
Conc…
book
info
Wouter Kellerman performs new album of collaborative gems at the Atterbury Theatre
An exhilarating brew of multicultural delights awaits music lovers when Wouter Kellerman performs at the Atterbury Theatre on the 27th of May 2012 at 4pm.
The SAMA-winning flute wizard, who performed at the 2010 F…
|